BOEKEBLAD
Baie welkom by ons blad vir Christelike EBoeke
toestemming van die skrywer daarvan het. Indien u enige gedeelte van ’n publikasie in ’n
toestemming van die skrywer daarvan het. Indien u enige gedeelte van ’n publikasie in ’n
geskrewe werk aanhaal, moet daar op die gewone manier erkenning gegee word. Indien
die boek nie wil aflaai, kopieer of druk nie, is dit op versoek van die skrywer en kan u die
publikasie net aanlyn lees.
publikasie net aanlyn lees.

Ons sal terugvoering waardeer.
HOE OM TE LEES OF AF TE LAAI.
Om die boek oop te maak, moet u net op die betrokke boek se titel klik. Die boek sal by die  
inhoudsopgaaf oopmaak waarvandaan u na enige hoofstuk kan gaan. Om om te blaai klik u
net op die >>teken
(next) en om terug te blaai op die << teken (back). Klik op die huisie
(home) om terug te gaan na die beginblad, of op content waar die inhoudsopgaaf van die
hele boek sal verskyn en u die hoofstuk of bladsy kan kies waarheen u wil blaai. Indien u
die boek wil toemaak, klik op die agterdeur
(exit).  Indien u die boek wil aflaai op u
rekenaar, klik net regs op die titel en kies die
save as en klik  daarop. U kan nou die boek
enige tyd op u rekenaar  lees of druk.
Nou ja, lekker lees!

VERTELINGE OOR ONS VERHUISING NA DIE VSA EN ONS           
  ERVARINGE IN DIE LAND ASOOK ONS VESTIGING IN  ALASKA
.
     
FREDDIE EN ELISE BURGER

ONS KLOUTER TOT BO-OP DIE WERELD
HOU DIE BLAD DOP
VIR NUWE BOEKE!
SIEN JOU EIE BOEK HIER!
SKRYF VIR BESONDERHEDE
(
SIEN OOK DIE TUISBLAD)
Boekeblad eeraangodalleen
Kom Binnekort
Romeinevir Gewone Mense!
Lees jy ook Romeine met 'n frons
tussen die oe omdat dit moeilik is
om te verstaan? Romeine is aan
gewone mense soos ons geskryf,
volg hierdie unieke reeks en
verstaan wat jy lees.
As gevolg van my beserings,kan ek
nie meer so gereeld nuwe boeke of
artikels plaas nie. Ek hoop egter
om binne weke weer te kan skryf.
Lees ook
Genade in Pyn.